Deuteronomium 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Een getuie alleen mag nie teen iemand getuig en sê dat hy enige iets verkeerd gedoen het nie. Daar moet twee of drie getuies wees wat sê dat hy iets verkeerd gedoen het, so kan hulle bewys dat hulle die waarheid praat.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:9-17