Deuteronomium 17:4 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand dit vir jou sê of jy hoor dit, dan moet jy seker maak of dit waar is, jy moet uitvind of daar regtig so iets in die land Israel gebeur, iets wat die Here haat.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:3-8