Deuteronomium 17:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal vir julle sê wat die wette van die Here sê en wat julle moet besluit, en julle moet dit so doen. Julle moet alles doen wat hulle vir julle sê, julle moet dit presies so doen.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:7-12