Deuteronomium 16:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet julle ses dae lank ongesuurde brood eet, en die sewende dag moet ’n gewyde feesdag wees vir julle God die Here. Dan mag julle nie werk doen nie.”

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:5-10