Deuteronomium 16:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daar moet sewe dae lank niks suurdeeg in julle hele land wees nie. En daar mag nie van die vleis oorbly tot die volgende oggend nie, die vleis wat jy die aand van die eerste dag ge-offer het.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:1-7