Deuteronomium 16:10 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet julle die Fees van die Weke vier vir jou God die Here. Jy moet self besluit hoeveel offers jy wil bring omdat jou God die Here jou geseën het.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:8-19