Deuteronomium 15:6 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle God die Here julle seën, soos Hy vir julle belowe het, dan sal julle vir die mense van baie volke geld kan leen, maar julle sal nie self geld moet leen nie, julle sal genoeg hê. Julle sal oor baie ander volke regeer, en hulle sal nie oor julle regeer nie.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:4-10