Deuteronomium 15:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag vir mense wat nie Israeliete is nie, sê hulle móét betaal, maar vir ander Israeliete moet julle sê hulle mag die geld hou, hulle moenie die geld terugbetaal wat hulle vir julle skuld nie.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:1-4