Deuteronomium 15:22 Bybel vir Almal (ABA)

Jy mag so ’n dier se vleis eet daar waar jy woon. Rein én onrein mense mag dit eet, soos hulle die vleis van ’n gasel of ’n takbok mag eet.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:14-23