Deuteronomium 15:20 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet elke jaar die eerste kalf en die eerste lam gaan eet op die plek wat die Here sal kies, jy en jou huisgesin.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:14-23