Deuteronomium 15:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir hom genoeg gee van jou skape en bokke en van jou koring en jou wyn, jy moet vir hom gee van die dinge wat jy het omdat jou God die Here jou geseën het.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:11-18