Deuteronomium 15:12 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer ’n ander Israeliet, ’n Hebreeuse man of vrou, homself aan jou verkoop het, en hy het ses jaar lank vir jou gewerk, dan moet jy hom in die sewende jaar vry laat weggaan.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:8-21