Deuteronomium 14:12-18 Bybel vir Almal (ABA)

Die voëls wat julle nie mag eet nie, is: arende, aasvoëls, vis-arende, valke, kraaie, volstruise, seemeeue, uile, pelikane, visvangers, duikers, ooievaars, reiers, hoep-hoepe, en ook vlermuise.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:7-26