Deuteronomium 13:8 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer dit gebeur, dan moet julle nie doen wat daardie persoon wil hê nie. Julle moenie luister nie, julle moenie jammer wees vir so ’n persoon nie, julle moenie hom of haar vergewe en beskerm nie.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:1-13