Deuteronomium 13:14 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle dit hoor, dan moet julle vra wat gebeur het en julle moet alles uitvind en seker maak. As julle sien dat dit die waarheid is, en dat so ’n slegte ding gebeur het,

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:6-17