Deuteronomium 13:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet hom doodgooi met klippe, want hy het probeer om julle weg te lei van julle God die Here wat vir julle uit die land Egipte gebring het, die land waar julle slawe was.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:8-14