Deuteronomium 13:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Miskien sal een van julle mense sê hy is ’n profeet, en ’n ander persoon sal miskien sê hy weet wat drome beteken. Iemand sal miskien vir julle ’n teken wys of ’n wonderwerk doen.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:1-8