Deuteronomium 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle God die Here sal by julle wees en julle en julle huisgesinne moet daar eet en feesvier oor alles wat julle gekry het omdat julle God die Here julle geseën het.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:1-17