Nee, die Here sal ’n plek kies uit al die plekke van die stamme, Hy sal self daar woon. Julle moet vra waar die plek is, en julle moet daarnatoe gaan.