Deuteronomium 12:27 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet julle brand-offers, die vleis en die bloed, daar op die altaar van julle God die Here offer. Julle moet die bloed uitgooi teen die altaar van julle God die Here, en julle mag die vleis eet.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:20-32