Deuteronomium 12:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, julle mag hierdie vleis eet soos ’n mens die vleis van ’n gasel of ’n takbok eet. Mense wat rein is én mense wat onrein is, mag saam van die vleis eet.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:16-30