Deuteronomium 12:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag julle brand-offers bring net op die plek wat die Here sal kies in die land van een van die stamme, en daar moet julle alles doen wat ek vir julle sê.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:6-18