Deuteronomium 11:9 Bybel vir Almal (ABA)

En dan sal julle lank lewe in die land wat die Here vir julle voorvaders belowe het, Hy het belowe om dit vir hulle en hulle nageslag te gee. Dit is ’n land waar baie melk en heuning is.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:5-18