Deuteronomium 11:4 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het gesien wat die Here gedoen het aan die leër van Egipte, hulle perde en hulle oorlogkarre. Julle het gesien hoe Hy die water van die Riet-see oor hulle laat vloei het toe hulle vir julle gevolg en gejaag het. Die Here het hulle vir altyd laat sterf.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:3-8