Deuteronomium 11:28 Bybel vir Almal (ABA)

en Hy sal julle vervloek as julle nie gehoorsaam is aan sy wette nie, as julle ophou om te lewe soos ek vandag vir julle sê en as julle ander gode gaan dien, gode wat julle voorheen nie geken het nie.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:26-31