As julle dit alles doen, sal die Here al hierdie volke wegjaag om plek te maak vir julle. Julle sal die land vat van volke wat groter en sterker is as julle.