Deuteronomium 11:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet vandag onthou: Julle God die Here het nie vir julle kinders geleer hoe hulle moet lewe nie. Nee, Hy het vir júlle geleer. Dit is júlle wat gesien het hoe groot Hy is. Julle het sy groot krag gesien

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:1-8