Deuteronomium 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Israeliete het van daardie plek, Beërot-Bene-Jakan, verder gegaan na Mosera. Aäron het daar gesterf, en ons het hom daar begrawe. Sy seun Eleasar het ná hom die priester geword.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-8