Deuteronomium 10:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here het gehou van julle voorvaders, Hy was lief vir hulle. Julle is hulle nageslag, en die Here het vir julle uit al die volke gekies om aan Hom te behoort, dit is vandag nog so.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:5-17