Deuteronomium 1:45 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het teruggekom en by die Here gekla en gehuil. Maar Hy het nie na julle geluister nie.

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:39-46