Deuteronomium 1:42 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here het vir my gesê: ‘Jy moet vir hulle sê: Julle moenie oorlog gaan maak nie, want Ek sal nie by julle wees nie, en julle sal verloor teen julle vyande.’

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:39-46