Deuteronomium 1:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle stamhoofde was wyse manne wat geweet het wat om te doen. Ek het hulle aangestel om julle leiers te wees. Party moes leiers wees van 1 000 mense, party was leiers van 100 mense en party was leiers van tien mense. Party moes voormanne wees in die stamme.”

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:13-18