Daniël 9:17 Bybel vir Almal (ABA)

“En nou, ons God, luister asseblief na my. Ek is u dienaar en ek bid: U moet asseblief weer goed wees vir u tempel wat verwoes is, doen dit omdat U God is.

Daniël 9

Daniël 9:11-20