Daniël 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

“En nou, Here ons God, U het lank gelede u volk uit Egipte gebring toe U wonderwerke gedoen het. Daarom ken al die mense u Naam vandag nog. Maar ons het sonde gedoen, ons het verkeerd gedoen.

Daniël 9

Daniël 9:12-21