Daniël 8:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesien daar staan ’n skaap-ram by die rivier en die skaap-ram het horings. Een horing was langer as die ander horing. Die kort horing het eerste begin groei, en toe het die lang horing begin groei.

Daniël 8

Daniël 8:1-13