Daniël 7:5 Bybel vir Almal (ABA)

“Die tweede dier het gelyk soos ’n beer wat op sy agterpote staan. Daar was drie ribbe in sy bek. Iemand het vir die beer gesê: ‘Jy moet staan, jy moet baie vleis vreet.’

Daniël 7

Daniël 7:1-14