Daniël 6:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het huis toe gegaan. Hy het die hele nag niks geëet nie en met niemand gepraat nie. Hy kon nie slaap nie.

Daniël 6

Daniël 6:12-28