Daniël 5:29 Bybel vir Almal (ABA)

Belsassar het toe gesê hulle moet vir Daniël klere aantrek wat lyk soos ’n koning se klere: pers klere en ’n goue ketting om sy nek. Hulle moet vir almal sê Daniël is nou die derde belangrikste man in die land.

Daniël 5

Daniël 5:25-30