Daniël 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Daniël vir die koning gesê: “Koning, jy kan die presente hou of jy kan dit vir iemand anders gee. Maar ek sal lees wat daar geskryf is en ek sal vir jou sê wat dit beteken.

Daniël 5

Daniël 5:7-21