Daniël, wie se ander naam Beltsassar was, het groot geskrik en baie bang geword. Maar die koning het gesê: “Beltsassar, jy moenie skrik oor die droom en oor wat dit beteken nie.”Beltsassar sê toe: “Koning, dit is ’n slegte droom. Ek wens jou vyande het dit gedroom.