Daniël 4:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die engel het hard gepraat en gesê: “Kap af die boom, sny af sy takke, skud af sy blare, gooi sy vrugte oral rond. Die diere onder die boom moet wegvlug, en die voëls moet wegvlug uit sy takke.

Daniël 4

Daniël 4:12-17