Daniël 4:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Koning Nebukadnesar het ’n brief geskryf vir al die mense op die hele aarde. Hy het geskryf:“Ek hoop dit gaan baie goed met julle!

2. Ek wil graag vir julle vertel wat met my gebeur het. Die Hoogste God het tekens en wonderwerke gedoen.

Daniël 4