Maar as julle vir my sê wat ek gedroom het en wat dit beteken, dan sal ek vir julle baie presente gee, en julle sal baie belangrike mense word. Daarom, sê nou vir my wat ek gedroom het en wat dit beteken.”