Toe het koning Nebukadnesar voor Daniël gebuig soos ’n mens voor ’n god buig. Die koning het gesê hulle moet vir Daniël ’n koring-offer en wierook-offers bring.