Daniël het na die koning toe gegaan en gevra die koning moet ’n bietjie wag, dan sal hy vir die koning sê wat die droom beteken.