Daniël 2:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die slim mense het vir die koning gesê: “Niemand op die aarde kan doen wat die koning wil hê nie. Daar is nie een ander belangrike koning wat so iets vir ’n slim mens gevra het nie.

Daniël 2

Daniël 2:2-13