Daniël 12:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Daniël, jy moet aanhou totdat dit die tyd is wanneer jy moet sterf. Jy sal rus, en wanneer die tyd verby is, dan sal jy opstaan en kry wat God vir jou wil gee.”

Daniël 12

Daniël 12:5-13