Daniël 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Baie mense sal rein en skoon en goed word, maar die slegte mense sal sleg bly. Nie een van die slegte mense sal verstaan nie, maar die verstandige leiers sal verstaan.

Daniël 12

Daniël 12:6-12