Daniël 11:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal die beelde van hulle afgode wegvat na Egipte en ook al hulle mooi goed van silwer en goud. Hy sal ’n lang tyd nie weer oorlog maak teen die koning van die noorde nie.

Daniël 11

Daniël 11:5-18