Daniël 11:40 Bybel vir Almal (ABA)

“Later sal die koning van die suide oorlog kom maak teen die koning van die noorde. Maar die koning van die noorde sal oorlogkarre en soldate op perde en skepe bring en hulle sal soos ’n watervloed deur die lande vloei.

Daniël 11

Daniël 11:38-42